William Lassell | |
---|---|
Gebore | 18 Junie 1799 |
Sterf | 5 Oktober 1880 Maidenhead, England |
Nasionaliteit | Engeland |
Beroep | Sterrekundige |
Bekend vir | Ontdekking van verskeie mane |
William Lassell (1799 - 1880) was 'n Engelse handelaar en sterrekundige. Lassell het verskeie mane in die Sonnestelsel ontdek. Die krater genaamd Lassell op die Maan, 'n krater op Mars, die asteroïde 2636 Lassell en 'n ring van Neptunus is na hom vernoem.